Zoltan Baksa:
Bekendstelling
Introduction
Stuur vir Zoltan
'n epos
Stof se
tuisblad

Geagte Leser

Deur jare se ondervinding het ek genoegsame kennis opgedoen om te weet wanneer n idee die potentiaal het om sukses te behaal of te nie.

Dit is altyd wys om ‘n idee of ontwerp deeglik te deurding en te analiseer voordat dit voorgelê word aan moontlike besigheidsvenote en bindende besluite daaroor te neem

Ek bied dus my dienste ten opsigte van die ontwikkeling en administrasie van u idees en die uitvinding aan u. My ondervinding is tot u beskikking om die administrasie en ontwikkeling van u ontwerp, sodat die projek nie gedoem sal wees tot ondergang nie. Ek stap ‘n pad saam met u deur die slaggate om voor op te pas, sowel as die metodes u ontwerp te promofeer en bekend te stel aan moontlike besigheidsvenote.

Ek hoop my inleiding en uitnodiging het u nou nuuskierig genoeg, dat ons spoedig met mekaar kan gesels.

Die uwe

Zoltán

Dear Reader

Through years of experience I have gained sufficient knowledge as to know when an idea has the potential of success or not.

As you know, a number of things need always to be considered and weighed before choosing a given path.

My services with regard to ideas and the inventing of ideas with the relating knowledge including the success and the failure of ideas and as to why, are at your disposal.

I hope my introduction and invitation to make use of my services finds you well.

Yours faithfully

Zoltán

Terug na tuisblad. Navrae:
Zoltan Baksa
Epos: inventor@sukijaki.co.za
Tel: 0608460565
Besoekerstatistiek: Klik hier vir hierdie werf se besoekerstatistiek.
.
genius, genie, ontwerper, inventor, fasiliteerder, facilitator, designer, projekbestuur, project management, filantroop, phylantropist, sendeling, missionary, ondersteuning, support